Перейти к содержимому

Hou Aan Bid

Raven Grace

0:00 / 0:00

Hou Aan Bid

138 просмотров · 2 недели назад
Raven Grace
1 тыс. подписчиков
138 просмотров · 2 недели назад
Hierdie liedjie is gebore uit my eie wagtyd. Uit daardie seisoen waar jy bid en die antwoord nog nie gekom het nie. God hoor die gebede wat uit 'n opregte hart kom. Selfs die wat jy fluister. Selfs die wat geen woorde het nie. Ek het dit as 'n duet geskryf, want soms het ons iemand nodig om saam met ons te bly glo wanneer ons self nie meer kan nie. My nuwe single "Hou Aan Bid - God hoor die gebede" is beskikbaar op alle platforms die 6de Oktober. Ek bid dit dra jou vandag. Liefde, Raven Grace #HouAanBid #RavenGrace #Afrikaans #Worship #Oorspronklik #Nuut #GodHoorDieGebede