Lollos: Die Kiem (Met Wicus van der Merwe)
LollosAltaMinki
0:00 / 0:00
Lollos: Die Kiem (Met Wicus van der Merwe)
5 337 232 просмотра · 13 л. назад
LollosAltaMinki
29 тыс. подписчиков
5 337 232 просмотра · 13 л. назад
Wicus van der Merwe (Die Kiem), Lollos, Lettie, Minki, Alta en Disco sing en dans te lekker op die vrolike liedjie. Deel van die Lollos 5: Ek kyk na my lyf! DVD wat vanaf Maandag 21 Oktober 2013 beskikbaar sal wees.
Vervaardig deur Lollos Productions.
Regisseur: Ebert Janse van Noordwyk / Boombox Films.
Animasie: Luan Serfontein / Grant Karpakis.
Musiek: Derick Lennox.