Britton-familie (Deel II)
Albert & Neeltje Behrens se videos
0:00 / 0:00
Britton-familie (Deel II)
80 просмотров · 10 мес. назад
Albert & Neeltje Behrens se videos
46 подписчиков
80 просмотров · 10 мес. назад
’n Kort foto-oorsig van Pa en Ma se lewe, hul huwelik en die grootwordjare saam met hul 11 kinders in Potchefstroom en Carletonville. Hierdie verhaal sluit af met kosbare beelde van hul huweliksherdenkings in Spruitstraat, familiebyeenkomste in ligte luim op die heerlike stoep, en die afskeid by Oupa se begrafnis.