Перейти к содержимому

Behrens Familie Deel I

Albert & Neeltje Behrens se videos

0:00 / 0:00

Behrens Familie Deel I

111 просмотров · 3 мес. назад
Albert & Neeltje Behrens se videos
46 подписчиков
111 просмотров · 3 мес. назад
Die voorsate van Oupa en Ouma Behrens word in hierdie video aan die kykers verduidelik. Die datums en inligting is so na as moontlik aan die werklikheid soos wat bronne opgespoor kon word, maar foute is nie uitgesluit nie. Verskeie bronne is gebruik; waaronder die internet en webbladsye soos my pa se boek, My Heritage, FamilySearch.org, familiebronne ens.