Перейти к содержимому

Hoe Om God Se Wil Te Bid

Nader In Eenvoud

0:00 / 0:00

Hoe Om God Se Wil Te Bid

16 844 просмотра · 4 года назад
Nader In Eenvoud
2,34 тыс. подписчиков
16 844 просмотра · 4 года назад
God belowe om ons gebede te antwoord wanneer ons volgens Sy wil bid. In hierdie video kyk ons na wat God se wil is en ook hoe ons daarvolgens kan bid. ..................................................... Paulus Se Gebede Jy kan Paulus se gebede vir geestelike groei hier kry: Efesiërs 1:15-23; 3:14-21 Filippense 1:3-6; 9-11 Kolossense 1:9-12 1 Thessalonisense 3:12-13; 5:23-24 2 Thessalonisense 1:11-12; 2:16-17 ..................................................... Artikels Om Jou Te Help Geloof in God se Woord - https://nie.co.za/geloof-in-god-se-woord Vertrou op die Here - https://nie.co.za/vertrou-op-die-here Gebed: Om tot God te nader - https://nie.co.za/2020/10/12/gebed-om... ..................................................... Sosiale Media NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/ FACEBOOK GROEP -   / bybeltyd   ..................................................... Kontakbesonderhede Stuur vir my 'n e-pos na ris@tjie.co.za ..................................................... Musiek "Almost Bliss" Kevin MacLeod (incompetech.com) Licensed under Creative Commons: By Attribution 4.0 License http://creativecommons.org/licenses/b... ..................................................... Meer oor hierdie kanaal Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.