Перейти к содержимому

Van Hoorders Na Doeners: 4 Opdragte Uit Psalm 100 | 'n VOLG-Studie

Nader In Eenvoud

0:00 / 0:00

Van Hoorders Na Doeners: 4 Opdragte Uit Psalm 100 | 'n VOLG-Studie

120 просмотров · 1 месяц назад
Nader In Eenvoud
2,34 тыс. подписчиков
120 просмотров · 1 месяц назад
In die vorige video het ons Psalm 100 deur die VOLG-metode bestudeer om te ontdek wat ons oor God kan leer -    • 5 Dinge Wat Psalm 100 Ons Oor God Leer | '...   In hierdie video kyk ons weer na Psalm 100, maar hierdie keer vra ons: Watter opdragte gee hierdie Psalm vir ons? Ons kyk egter nie net na wat die Psalm sê nie. Ons dink ook prakties oor hoe ons elkeen van hierdie opdragte in ons daaglikse lewens kan uitleef, sodat ons doeners van die Woord kan wees. Wil jy meer leer oor die VOLG-metode en dit in jou eie stiltetyd of Bybelstudietyd gebruik? Kyk gerus na Jesus, Die Bybel, En Jy, die VOLG e-gids wat in ons aanlyn-winkel beskikbaar is. Besoek die winkel hier - https://www.bybel-en-gebed.co.za/prod... ..................................................... Sosiale Media NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/ FACEBOOK GROEP -   / bybeltyd   ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/ ..................................................... Kontakbesonderhede Stuur vir my 'n e-pos na ris@tjie.co.za ..................................................... Meer oor hierdie kanaal Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.