Перейти к содержимому

In die Kloue van die Bose | Die Lotter-moorde

Suspicious Minds

0:00 / 0:00

In die Kloue van die Bose | Die Lotter-moorde

18 055 просмотров · 1 дн. назад
Suspicious Minds
12,6 тыс. подписчиков
18 055 просмотров · 1 дн. назад
Hoofstukke: 0:00 - Inleiding 0:38 - Intro 1:09 - Snellerwaarskuwwing 1:19 - Die Lotter familie 4:18 - Nicolette soek vir 'n kerk 6:23 - Mathew Naidoo 9:07 - Nicolette en Mathew se verhouding 10:39 - Die familie teenoor Mathew 11:33 - Mathew se snaakse gedrag 19:16 - Die dreigmente 20:05 - Mathew se eerste plan 22:22 - Mathew se tweede plan 23:28 - Die plan in aksie 30:48 - Die ondersoek 31:44 - Die drie word gevang 32:54 - Hofsaak 36:48 - Uitleiding 37:45 - Outro Hoe ver kan manipulasie, geloof en beheer iemand dryf om die ondenkbare te doen? In hierdie video vertel ek die skokkende verhaal van die Lotter-moorde, waar Hardus en Nicolette Lotter, onder die invloed van Matthew Naidoo, hul eie ouers vermoor het. Ek kyk na die gebeure wat tot die moorde gelei het, Matthew se houvas op die twee kinders, die ondersoek en die uiteindelike hofuitspraak. 'n Ware Suid-Afrikaanse misdaadverhaal wat jou laat wonder: Hoe gevaarlik kan blinde vertroue werklik wees?