Die walglike dade van Johannes de Jager
Suspicious Minds
0:00 / 0:00
Die walglike dade van Johannes de Jager
41 282 просмотра · 2 месяца назад
Suspicious Minds
11 тыс. подписчиков
41 282 просмотра · 2 месяца назад
Wat "n nuwe begin moes wees vir 'n jong meisie van Kriel was inderwaarheid die pad na haar dood. Hierdie is die verhaal van die sinnelose en wreedaardige moord Op een meisie, wat gelei het tot die ontmaskering van n wolf in skaapklere.
Hierdie video is ook in Engels op my kanaal beskikbaar as een van my vroeëre video's