30 Augustus: Die realiteit van die drie-eenheid in 1 Johannes 5:7-8
Volle Evangelie Kerk van God - Tsumeb
0:00 / 0:00
30 Augustus: Die realiteit van die drie-eenheid in 1 Johannes 5:7-8
30 просмотров · Трансляция закончилась 12 дней назад
Volle Evangelie Kerk van God - Tsumeb
199 подписчиков
30 просмотров · Трансляция закончилась 12 дней назад
30 Augustus 2026
Die drie eenheid van God
God die Vader
God die Seun
God die Gees
I JOHANNES 5:7-8 AFR53
Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een; [8] en daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig.