Marius Willemse - Los Lorraine ( Amptelike Musiekvideo )
Marius Willemse
0:00 / 0:00
Marius Willemse - Los Lorraine ( Amptelike Musiekvideo )
25 133 просмотра · 11 месяцев назад
Marius Willemse
158 подписчиков
25 133 просмотра · 11 месяцев назад
Los Lorraine - Official Music Video @ 2025 MARIUS WILLEMSE
Composer: Pierre Rossouw
Music Video: Brakmusiek
Director/DOP/Editor: Andrew Roos
Line Manager: Marius Willemse
Leads: Marius Willemse
Venue: BKB Frankfort
Marius Willemse Management: Artist Village
PR & Marketing: Artist Village
Lyrics:
Hier langs die Pad, ‘n Dorpie klein
Werk daar n dame en haar naam is los Lorraine
Sy’s goed met Sales, want sy lê aan,
Die baas is so beindruk beste in die span
Van oubaas Koos tot by Klasie is by die Kooperasie
Vir n weekend special en iets meer
As jy daar is moet jy hol sy laai jou hele bakkie vol
Vir Lorraine moet die manne keer
Los Lorraine, van Lieplappersland
Sy’t ‘n boertjie in die linker en die regter hand
Sy maak al die anties kwaad
Van soggend vroeg tot laat
As sy met die manne by die kooperasie praat
Dit kom al lank, dis wat sy ken
Sy maak die manne almal dink hulle gaan wen
So bietjie boud, so bietjie vet
Dan koop die ouens alles wat die rake het
Van oubaas Piet tot by Jossie
Is in die winkel shoppie
Koop nou tape en go men als wat is
En almal que by Lorraine
Die winkel raak nou baie klein
Maar Lorraine smile met elke deal.