Перейти к содержимому

Marius Willemse - Op Die Plaas (Amptelike Musiekvideo)

Marius Willemse

0:00 / 0:00

Marius Willemse - Op Die Plaas (Amptelike Musiekvideo)

8 192 просмотра · 1 год назад
Marius Willemse
158 подписчиков
8 192 просмотра · 1 год назад
Op Die Plaas - Official Music Video © 2024 MARIUS WILLEMSE Composer: Jade Storm / Marius Willemse / Neil Somers Music Video: Tertius Human Director/DOP/Editor: Tertius Human Grip, Assistants: Ferdi Steyn Line Manager: Ferdi Steyn @Artist Village Leads: Marius Willemse Venue: Lekoa Lodge Marius Willemse Management: Artist Village PR & Marketing: Artist Village Lyrics: Ons almal soek mos maar 'n stukkie grond Ek soek seker al van kleintyd rond Maar die lewe Het eers ander planne gehad Vir jare lank n pak en das gedra Jy kan almal wat ek ken gaan vra Ek het gewonder Was dit dalk te laat Om my droom te volg… Maar drome word nog waar Hiers ek nou, op die plaas Weg van die 9-5 en stadsgeraas Net die stilte, wat hier deur my spoel Hier kan ek vrede en die Vryheid voel My ouers het my net so aangekyk Toe ek se ek sal goed in khaki lyk Want varsity was prioriteit Ek moes toe maar my kant by Tuks gaan bring Saam die manne in die square gaan sing Hulle jaag ons amper elke aand daar uit Met lekkerkry, graad gekry Gedink dit is te laat vir my Maar hiers ek nou, op die plaas Weg van die 9-5 en stadsgeraas Net die stilte, wat hier deur my spoel Hier kan ek vrede en die Vryheid voel Maar hiers ek nou, op die plaas Weg van die 9-5 en stadsgeraas Net die stilte, wat hier deur my spoel Hier kan ek vrede en die Vryheid voel Hier in die stilte waar ek terug kan dink Lag ek breed as die waarheid insink Al die dinge wat n ou moet deurgaan Bepaal net waar jy aan die einde staan… Maar hiers ek nou, op die plaas Weg van die 9-5 en stadsgeraas Net die stilte, wat hier deur my spoel Hier kan ek vrede en die Vryheid voel Maar hiers ek nou, op die plaas Weg van die 9-5 en stadsgeraas Net die stilte, wat hier deur my spoel Hier kan ek vrede en die Vryheid voel Maar hiers ek nou, op die plaas Weg van die 9-5 en stadsgeraas Net die stilte, wat hier deur my spoel Hier kan ek vrede en die Vryheid voel