Bella - Mis Jy My Al (Amptelike Musiekvideo)
Bella Coleske
0:00 / 0:00
Bella - Mis Jy My Al (Amptelike Musiekvideo)
36 403 просмотра · 3 месяца назад
Bella Coleske
120 подписчиков
36 403 просмотра · 3 месяца назад
Musiekvideo deur: EliasJFilms
Luister 'Mis Jy My Al' hier: https://bella.lnk.to/MisJyMyAl
Volg vir Bella op sosiale media:
Instagram - https://www.instagram.com/bella.coles...
TikTok - https://www.tiktok.com/@bella.coleske...
_____________________
Lirieke:
Is jy verlief met jou
Kop in die wolke
Sink al hoe dieper
In nuwe blou oë
Het jy jouself verloor
Of gevind deur die liefde
Maak die idee van
Alleen wees jou bang
Probeer jy nog vergeet
Van daai aand
Toe jy verlore raak
In ons verlede
Vertel ’n leuen
Sê dat jy my sal vang
Ten alle tye sal klou
Aan my hand of dink jy
Als gebeur met ’n rede
Hoor jy nog my stem
In jou kar as jy ry
In my straat of sit jy
Net die radio aan
Voel jy nog my hand
Deur jou hare die troos
Van ’n ander wat verstaan
Waardeur jy gaan
Mis jy nog my hart
Mis jy my
Mis jy my al
(Mmm, mmm)
Hoe moet ek vergeet en
Vergewe dink jy nie ook soms
Hoe dit anders kon wees nie
As jy my nou sien
Sal jy net verby stap
Nie eers wil omkyk nie
Weer ’n vreemdeling
Maak die idee van
Alleen wees jou bang
Probeer jy nog vergeet
Van daai aand
Toe jy verlore raak
In ons verlede
Vertel ’n leun
Sê dat jy my sal vang
Ten alle tye sal klou
Aan my hand of dink jy
Als gebeur met ’n rede
Hoor jy nog my stem
In jou kar as jy ry
In my straat of sit jy
Net die radio aan
Voel jy nog my hand
Deur jou hare die troos
Van ’n ander wat verstaan
Waardeur jy gaan
Mis jy nog my hart
Mis jy my
Mis jy my al
(Mmm, mmm)
Mis jy my al
(Mmm, oehh)
(Mmm, oehh)
Hoor jy nog my stem
In jou kar as jy ry
In my straat of sit jy
Net die radio aan
Voel jy nog my hand
Deur jou hare die troos
Van ’n ander wat verstaan
Waardeur jy gaan
Mis jy nog my hart
Mis jy my
Mis jy my al
(Mmm, mmm)
Mis jy my al
(Mmm, oehh)
Mis jy my al