Modder in jou oë | Moddergeveg
Invloed Kerk
0:00 / 0:00
Modder in jou oë | Moddergeveg
279 просмотров · 3 недели назад
Invloed Kerk
1,55 тыс. подписчиков
279 просмотров · 3 недели назад
Modder in jou oë | Moddergeveg
Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie.
Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken:
“Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!” — Johannes 9:25
Soms kom die wonderwerk deur ’n proses wat soos modder voel. Maar wat vandag jou sig vertroebel, kan môre deel wees van jou getuienis.
Boodskap deur Johan Bruwer
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___
#ModderGeveg #InvloedKerk #EkSienNou