Перейти к содержимому

Werklose jongmense help om Kaapse Vlakte veilig te maak vir kinders

eNCAeNUUS

0:00 / 0:00

Werklose jongmense help om Kaapse Vlakte veilig te maak vir kinders

646 просмотров · 2 г. назад
eNCAeNUUS
10,9 тыс. подписчиков
646 просмотров · 2 г. назад
'n Groep van 30 werklose jongmense van Hanover Park in Kaapstad veg om hul strate terug te neem by bendes wat hul gemeenskappe onveilig maak. Hulle het verskeie programme wat daarop gemik is om kinders van bendegeweld weg te hou. Weens bende-bedrywighede op die Kaapse Vlakte word baie kinders gedwing om binnenshuis te bly, nadat van hul maats dood is toe hulle deur dwaalkoëls getref is.