Перейти к содержимому

Jaarlikse kruisplanting vind plaas op 18 & 19 September 2026 – Klaas Prinsloo verduidelik reëlings.

Boermedia

0:00 / 0:00

Jaarlikse kruisplanting vind plaas op 18 & 19 September 2026 – Klaas Prinsloo verduidelik reëlings.

1 761 просмотр · 3 дня назад
Boermedia
29,8 тыс. подписчиков
1 761 просмотр · 3 дня назад
18-19 September 2026 word die wit kruise geplant, wat elkeen 'n plaasmoordslagoffer verteenwoordig. Klaas Prinsloo vertel vir ons meer oor die reëlings van die dag. As jy die regstreekse uitsending wil help moonlik maak, kan jy jou besigheid in die uitsending adverteer. Kontak gerus: 064 400 4488 ONDERSTEUN ONS KANAAL ## Word 'n lid van hierdie kanaal en dra by tot ons sukses:    / @boermedia   Boermedia - Stap skaamteloos saam met ons op sosiale media! Let ook daarop dat jy in ons programme en uitsendings kan adverteer. Lees meer op ons webwerf: www.boermedia.co.za of Kontak ons op 064 400 4488 via whatsapp.