KSM Erediens | 18 Feb. | Hoe nou gemaak ...verwerping? (Neels Marais)
Kerksondermure
0:00 / 0:00
KSM Erediens | 18 Feb. | Hoe nou gemaak ...verwerping? (Neels Marais)
3 809 просмотров · 2 года назад
Kerksondermure
16,2 тыс. подписчиков
3 809 просмотров · 2 года назад
Verwerping is deel van ons lewe. Meeste van ons het al iewers in ons lewe verwerping beleef. Ons leer egter uit die Bybel dat die Here dikwels mense kies én gebruik wat deur die samelewing verwerp is. Hy gebruik die “onbruikbares” en het nog altyd dié wat verwerp is, op Sy radar gehou. Uit die verhaal van Lea en Ragel leer ons dat God ons in ons nood raaksien, dat Hy nie van ons vergeet nie en dat Hy iets uit ons lewe kan maak, al verwerp mense ons.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God | Die toring van Babel
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure