Toe My Ma Ons in 'n Karavaan wou Verbrand... | Arie Jacobs
BAASRAAK
0:00 / 0:00
Toe My Ma Ons in 'n Karavaan wou Verbrand... | Arie Jacobs
7 083 просмотра · 1 месяц назад
BAASRAAK
18,7 тыс. подписчиков
7 083 просмотра · 1 месяц назад
In hierdie aangrypende episode van Baasraak saam Coach Freek deel Arie Jacobs sy ongelooflike getuienis van 'n moeilike kinderlewe, betrokkenheid by die okkult en hoe Jesus Christus hom uit die diepste duisternis na ware vryheid gebring het.
🙏 Moenie vergeet om op die kanaal in te teken vir meer lewensveranderende verhale nie.
💻 Om my bediening te ondersteun, besoek:
👉 https://www.baasraak.tv/gee
🌿 Gesondheid & Welstand Vennoot – Tala Health
Ondersteun jou gesondheid terwyl jy die sending ondersteun.
🛒 Koop hier: https://www.castlewalkpharmacy.com/
🎁 Gebruik kode: BAASRAAK10 (indien van toepassing)
📡 Luister na Baasraak Radio:
👉 https://www.baasraak.tv/web-radio