Перейти к содержимому

Ek glo in jou | Ontdek, Ontwikkel, Stuur | Roché Oosthuizen | 05 Oktober 2025

Kaleideo Benoni

0:00 / 0:00

Ek glo in jou | Ontdek, Ontwikkel, Stuur | Roché Oosthuizen | 05 Oktober 2025

58 просмотров · 1 г. назад
Kaleideo Benoni
113 подписчиков
58 просмотров · 1 г. назад
Preek nota:https://drive.google.com/drive/folder... Ek glo in jou - week 4 Jy het nie hier gekom op jou eie nie – iemand het in jou geglo en jou tot hier gedra. Nou is dit jou beurt om dieselfde te doen vir ander. In hierdie boodskap deel Roche Oosthuizen hoe Jesus Sy dissipels ontdek, ontwikkel en uitgestuur het – en hoe ons geroep is om dieselfde te doen. Leer hoe om die volgende generasie op te bou, die stem te wees wat sê: “Ek glo in jou.” Welkom by ons aanlyn boodskap. Dankie dat jy inskakel en saam kyk/luister. Bly op hoogte: subscribe op ons YouTube-kanaal om toekomstige boodskappe te ontvang. Indien julle die bediening finansieel wil ondersteun sien onderstaande bank besonderhede: Kaleideo Benoni First National Bank Rek: 63039488332 Tak: 210835 Kontak: E-pos: kaleideo@benoni.co.za Of stuur vir ons ’n Facebook-boodskap.