Ek glo in jou | Die volgende generasie | Roche Oosthuizen | 14 September 2025
Kaleideo Benoni
0:00 / 0:00
Ek glo in jou | Die volgende generasie | Roche Oosthuizen | 14 September 2025
78 просмотров · 1 г. назад
Kaleideo Benoni
113 подписчиков
78 просмотров · 1 г. назад
Preek nota:https://drive.google.com/drive/folder...
Ek glo in jou
Dink jy jy’s net ’n toeskouer in God se plan?
Wat as Hy vandag vir jou sê: “Ek glo in jou”? Hierdie boodskap is nie vir môre se kerk nie… dis vir JOU, NOU. Ontdek hoekom God jou gekies het, watter drie onsigbare strikke jou roeping wil steel, en hoekom Hy jou roep om op te staan. Moenie wag vir later nie – jou tyd is nou.
Welkom by ons aanlyn boodskap.
Dankie dat jy inskakel en saam kyk/luister.
Bly op hoogte:
subscribe op ons YouTube-kanaal om toekomstige boodskappe te ontvang.
Indien julle die bediening finansieel wil ondersteun sien onderstaande bank besonderhede:
Kaleideo Benoni
First National Bank
Rek: 63039488332
Tak: 210835
Kontak:
E-pos: kaleideo@benoni.co.za
Of stuur vir ons ’n Facebook-boodskap.