Waarskynlikheid Graad11: Boomdiagramme Verduideliking Wiskunde - Les6
Online Maths by Miss Pythagoras
0:00 / 0:00
Waarskynlikheid Graad11: Boomdiagramme Verduideliking Wiskunde - Les6
1 709 просмотров · 2 г. назад
Online Maths by Miss Pythagoras
6,47 тыс. подписчиков
1 709 просмотров · 2 г. назад
Hier vind jy 'n volledige verduideliking oor hoe om Graad 11 Waarskynlikheid in Wiskunde te bemeester. In hierdie videos verduidelik ek al die belangrike konsepte, formules en tegnieke wat jy in die eksamen kan teëkom oor Gr 11 Waarskynlikheid. Ek bespreek in die 9 lesse die volgende onderwerpe aan die hand van verskeie voorbeelde naamlik: Onderling uitsluitende gebeurtenisse, Die optelreël, Komplimentêre gebeurtenisse, Afhanklike en onafhanklike gebeurtenisse, Die Produkreël, Venn diagramme, Boomdiagramme sowel as Twee-rigting gebeurlikheidstabelle.
Of jy nou vir die eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie viodeo reeks en "Playlist" bevat al die inligting oor Graad 11 waarskynlikheid wat jy moet ken volgens die CAPS sillabus.
*In hierdie video bespreek ek die volgende:* Verduideliking van Boomdiagramme.
Onthou asseblief om my video te "like", en te "subscribe" en vertel sommer vir al jou maats oor my kanaal. Ek gaan jou help met Graad 11 Waarskynlikheid en sommer die hele Wiskunde sillabus.
• Waarskynlikheid Graad11 (Wiskunde)
#wiskunde #graad11 #waarskynlikheid #studie #onlinemathsbymissp