Перейти к содержимому

2026-07-26 Voorsang van die NG Gemeente Witfield-Wes en orrelspel van Louise Hughes

NG Kerk Witfield-Wes

0:00 / 0:00

2026-07-26 Voorsang van die NG Gemeente Witfield-Wes en orrelspel van Louise Hughes

80 просмотров · 2 месяца назад
NG Kerk Witfield-Wes
165 подписчиков
80 просмотров · 2 месяца назад
Gemeentesang met orrelspel opgeneem tydens 'n kerkdiens Die musiek is opgeneem tydens die erediens van Sondag 2026-07-26 Die sang is gewone gemeentesang van die NG Gemeente Witfield-Wes wat gelei word deur voorsangers en die musiek word deur Louise Hughes op die orrel gespeel en is tydens 'n gewone erediens opgeneem. Kom en besoek ons by 31 Scholtz Straat, Witfield in Boksburg, Gauteng, en loof die Here saam met ons. Die video bevat Afrikaanse Christelike lofsang en Engelse gospel liedjies This video includes Afrikaans and English gospel songs This video also includes organ play, Afrikaans Dutch Reformed songs as well as English gospel songs as performed by the congregation during a church service of the Dutch Reformed Church of Witfield-Wes, Boksburg, Gauteng, South Africa 01) Alle volke, klap jul hande - Lied 547 v 1-3 02) As vreugde my deel is - VONKK 156 v 1-3 03) Genade, onbeskryflik groot - Lied 510 v 1-4 04) Here, ontferm U - Lied 242 & 243 05) Jubilate! Loof die Here! 06) Amen