Перейти к содержимому

2026-09-13 Voorsang van die NG Gemeente Witfield-Wes en orrelspel van Louise Hughes

NG Kerk Witfield-Wes

0:00 / 0:00

2026-09-13 Voorsang van die NG Gemeente Witfield-Wes en orrelspel van Louise Hughes

125 просмотров · 2 недели назад
NG Kerk Witfield-Wes
165 подписчиков
125 просмотров · 2 недели назад
Gemeentesang met orrelspel opgeneem tydens 'n kerkdiens Die musiek is opgeneem tydens die erediens van Sondag 2026-09-13 Die sang is gewone gemeentesang van die NG Gemeente Witfield-Wes wat gelei word deur voorsangers en die musiek word deur Louise Hughes op die orrel gespeel en is tydens 'n gewone erediens opgeneem. Kom en besoek ons by 31 Scholtz Straat, Witfield in Boksburg, Gauteng, en loof die Here saam met ons. Die video bevat Afrikaanse Christelike lofsang en Engelse gospel liedjies This video includes Afrikaans and English gospel songs This video also includes organ play, Afrikaans Dutch Reformed songs as well as English gospel songs as performed by the congregation during a church service of the Dutch Reformed Church of Witfield-Wes, Boksburg, Gauteng, South Africa 01) Voorwaarts Christenstryders - v 1-3 02) Soek in God jou sterkte - Lied 513 v 1-3 03) Aan die Vader dank en ere - Lied 453 v 1-3 04) Ek is bly - v 1 05) Ons bring aan U, Heer Jesus - Lied 541 v 1-3 06) Praat ek mense-, eng'le tale - Lied 530 v 1-3 07) Strome van sëen - VONKK 174 v 1-4 08) Die Heer, my herder, sorg vir my - Lied 577 - v 1-5 09) Majesteit - Lied 175 v 1 10) Ons Vader neem ons hande - Lied 532 - v 1-3 11) U het die brood gebreek - Lied 253 v 1-2 12) Vier die lewe elke oomblik - VONKK 314 v 1, 3-5 13) Seënbede & Amen 14) Troumars