Vetkoek Deel 6, Doen dit Worsman
SABC
0:00 / 0:00
Vetkoek Deel 6, Doen dit Worsman
470 402 просмотра · 12 л. назад
SABC
207 тыс. подписчиков
470 402 просмотра · 12 л. назад
Worsie se langverlore liefde, Koekie, daag onverwags by die Vetkoekpaleis op.
Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
Visit our website http://www.sabc.co.za
Like us on Facebook / sabcportal
Follow us on Twitter / sabcportal