IEMAND SOOS JY
STOEPMUSIEK
0:00 / 0:00
IEMAND SOOS JY
185 просмотров · 9 месяцев назад
STOEPMUSIEK
20 подписчиков
185 просмотров · 9 месяцев назад
]
Wonder jy soms ook soos ek
Waar het ons mekaar gevind
Was dit opgeskryf in boeke
Wat ons gelees het soos n kind
Was dit geteken in die sterre
Of in klip gegrafeer met tyd
Waaar net wyse manne weet
Wat ander mense lankal vergeet
Het
Ek soek jou in my oggend
As die koffie koppie wag
Na die luike van die nag
Oopskuif in my werk dag
En als sleepvoet om my dy
Dan is ek dankie vader bly
Daar is iemand soos jy
(dankie daar is iemand vir my)
Al wat saakmaak is ons saamwees
En ons oud word langs mekaar
En die lekker van deel wees
Van ‘n dag na dag elke jaar
En as ons eendag op ‘n reendag
Oor ons rimpels saam gaan lag
En as ons eendag op ons ou dag
Nog met stree in ons oë
Op die môre sit en wag
Dan weet ons…
Ek soek jou in my oggend
As die koffie koppie wag
Na die luike van die nag
Oopskuif in my dag
En als sleepvoet om my dy
Dan is ek dankie vader bly
Daar is iemand soos jy