Перейти к содержимому

1 Uur Afrikaanse Christelike Slaapmusiek | Stil in Aanbidding Nr. 1: Voor die Troon

Rhyne de Bruyn

0:00 / 0:00

1 Uur Afrikaanse Christelike Slaapmusiek | Stil in Aanbidding Nr. 1: Voor die Troon

114 просмотров · 2 недели назад
Rhyne de Bruyn
1,02 тыс. подписчиков
114 просмотров · 2 недели назад
Beautiful relaxing music. Afrikaans Christian music and gentle worship for deep sleep, rest and prayer. This one-hour compilation of soft gospel songs, peaceful prayer music and gentle female vocals is inspired by Revelation. It is made for quiet worship — to help you lie still before God, adore Him for who He is, and rest in His presence through the night. Let it play softly in the background as you fall asleep. Afrikaanse Christelike musiek vir slaap en rus — ’n volle uur se Afrikaanse gospel liedjies en sagte aanbidding met ’n vrouestem, geïnspireer deur Openbaring. STIL IN AANBIDDING Nr. 1: VOOR DIE TROON neem jou op ’n rustige reis vanaf Jesus se heerlikheid en die Troon, na die Lam, hemelse aanbidding, God wat by sy mense woon, die nuwe skepping en die laaste gebed: “Kom, Here Jesus.” Ek het hierdie uur saamgestel vir die nag. Vir wanneer jy reeds rustig is en niks hoef te vra of reg te maak nie — wanneer jy net stil voor God wil wees en Hom aanbid vir wie Hy is. Elke lied is sag, stadig en plat gehou, sonder skielike klimakse, sodat die musiek jou nie wakker maak nie. Sit dit op met die lig af, laat dit speel, en laat die woorde jou nader trek — tot voor die Troon, selfs terwyl jy slaap! “Here, ons God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang.” (Openbaring 4:11) “Die Lam wat geslag is, is waardig om die mag en rykdom, die wysheid en sterkte, die eer, heerlikheid en lof te ontvang.” (Openbaring 5:12) “Ja, Ek kom gou! Amen! Kom, Here Jesus!” (Openbaring 22:20) HOOFSTUKKE 00:00 Aan U behoort die heerlikheid 03:59 U leef vir ewig 08:52 Voor U troon 12:15 Heilig, heilig, heilig 17:04 U is waardig 20:08 Waardig is die Lam 23:13 Lof aan Hom 28:14 ’n Groot menigte 33:15 Dag en nag voor U 36:30 By die water van die lewe 39:31 Groot en wonderbaar 42:31 Halleluja 45:34 Die bruilof van die Lam 48:35 God woon by sy mense 52:07 Ek maak alles nuut 55:11 Die rivier van die lewe 58:24 Kom, Here Jesus As hierdie uur jou gehelp het om stil te word en te aanbid, teken in en deel asseblief die YouTube-skakel met iemand wat dit vanaand nodig het. Luister ook na SLAAP IN VREDE Nr. 1, 2 en 3 en my ander rustige Afrikaanse worship- en slaapkompilasies hier op die kanaal. Konsep & Lirieke: Rhyne de Bruyn Beeldmateriaal, Musiek & vrouestem: Digitale Hulpmiddels Hashtags: #afrikaansechristelikemusiek #afrikaansegospel #worship #slaapmusiek #prayermusiek #slaap