WELKOM TUIS - Saaldiens 22 Februarie 2026
Wilgespruit Gemeente
0:00 / 0:00
WELKOM TUIS - Saaldiens 22 Februarie 2026
33 просмотра · 7 мес. назад
Wilgespruit Gemeente
1,4 тыс. подписчиков
33 просмотра · 7 мес. назад
Hierdie is WEEK 4 van ons 40DAE vir 2026 LEEF LIG gebasseer op die boek van Jaco Strydom "Leef Lig." In hierdie preek word hoofstuk 3 wat handel oor eenheid vertaal vir kinders tydens Wilgespruit se Kindergerigte Saaldiens. Ons hoop dat jy hier iets van ons eenheid as Christene beleef... al is jy ver of dalk nie in ons gemeente nie... Welkom Tuis!
Luister gerus Laurika Rauch se lied Huis saam met hierdie diens.