Waarom kies jong mense die Roomse kerk?
AGS Lewende Waters Vaalpark
0:00 / 0:00
Waarom kies jong mense die Roomse kerk?
564 просмотра · 7 дн. назад
AGS Lewende Waters Vaalpark
1,79 тыс. подписчиков
564 просмотра · 7 дн. назад
Talle jong mense sluit vandag by die Roomse Kerk aan. Waarom is dit die geval? Wat bied die Roomse Kerk wat die Protestantse Kerk nie bied nie? Is daar dalk dinge waaraan ons weer aandag moet gee?
Tydens vanaand se aanbieding gee Pastoor Ruan aandag hieraan.