Wat het dié ram die duurste op die Ile de France Elite SA Nasionale Veiling gemaak?
Farmspace
0:00 / 0:00
Wat het dié ram die duurste op die Ile de France Elite SA Nasionale Veiling gemaak?
3 147 просмотров · 15 часов назад
Farmspace
29,3 тыс. подписчиков
3 147 просмотров · 15 часов назад
Wat het dié ram die duurste op die Ile de France Elite SA Nasionale Veiling gemaak?
Verkoper Rudi deel sy fokus op streng seleksie en bloedlyne, terwyl koper Stefan vertel waarom dié ram waarde sal toevoeg by sy stoet en watter eienskappe die deurslag gegee het!
Besoek www.iledefrance.co.za vir meer inligting.
#IleDeFrance #EliteSANasionaleVeiling #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer
0:00 Ontmoet die duurste ram se koper en verkoper
0:31 Rudie se boerdery en stoet
1:00 Streng seleksie en genetiese lyne
1:34 Hoekom Rudie Ile de France kies
2:28 Waarom Stefan lot 6 gekies het
3:15 Stefan se teelplan met die ram
4:46 Passie vir die ras en ’n familieverbintenis
5:35 Die toekoms van Ile de France
6:50 Gelukwense en afsluiting