Перейти к содержимому

Is jou tee sterk genoeg?

Elvira Joubert

0:00 / 0:00

Is jou tee sterk genoeg?

544 просмотра · 2 месяца назад
Elvira Joubert
291 подписчик
544 просмотра · 2 месяца назад
Tee leer ons iets besonders oor ons wandel met God. ☕💧 Water alleen is net water. 'n Teesakkie alleen is net 'n teesakkie. Maar wanneer hulle saamkom, begin iets besonders gebeur. En hoe langer die teesakkie in die warm water bly, hoe ryker die kleur, hoe voller die geur en hoe sterker die smaak. Net so is dit met ons. Hoe langer ons in die Lewende Water, Jesus Christus, bly en in Sy teenwoordigheid vertoef, hoe meer word ons verander. Ons geloof word sterker, ons karakter groei en Sy geur begin deur ons lewe versprei. Ware tee neem tyd. Ware verhoudings neem ook tyd. Moenie haastig wees met jou geestelike groei nie. Bly in Hom, vertrou die proses en laat die Heilige Gees Sy volmaakte werk in jou doen. "Wie in My bly en Ek in hom, hy dra baie vrug." – Johannes 15:5 🌿 Produced by Dis Raak Produksies