29 September 2026 Afrikaanse Nuus
Pretoria FM
0:00 / 0:00
29 September 2026 Afrikaanse Nuus
24 349 просмотров · 1 день назад
Pretoria FM
25,3 тыс. подписчиков
24 349 просмотров · 1 день назад
Die Solidariteit Beweging het vyf voorstelle bekend gemaak in antwoord op versoeke van die Amerikaanse regering, te midde van die diplomatieke spanning tussen Suid-Afrika en die Verenigde State.
Groot dele van Pretoria sonder krag na ontploffing by die Waltloo-substasie.
Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Shadrack Sibiya sê die aanklagte teen hom is polities gemotiveerd.