DIE WYNMEESTER S1E3 Snoephappies Lokprent
Danie van der Merwe
0:00 / 0:00
DIE WYNMEESTER S1E3 Snoephappies Lokprent
9 просмотров · 4 нед. назад
Danie van der Merwe
120 подписчиков
9 просмотров · 4 нед. назад
Die Wynmeester se ses onafhanklike wynmakers raak doenig in die kombuis waar hulle 'n canapé moet maak uit geheime bestanddele. Dié canape moet boonop pas by een van befaamde wynmaker, Abrie Beeslaar, se wyne.
Hoofborg: Ardagh Glass Packaging (Consol Glass)
Other: GWM/CFAO Motors, BUCO, Anchor Oenology, Novus IP, Dekro Paints
Kanaal: VIA TV (DStv #147)
Aanbieder: Danie van der Merwe
Co-Producers: Danie van der Merwe en Mandie Barnard