Pinkster Tunes I Pinkster Playlist Volume 3 I Pinkster Koortjies
Pinkster Tunes (Official Page)
0:00 / 0:00
Pinkster Tunes I Pinkster Playlist Volume 3 I Pinkster Koortjies
22 915 просмотров · 9 месяцев назад
Pinkster Tunes (Official Page)
1,32 тыс. подписчиков
22 915 просмотров · 9 месяцев назад
Pinkster Tunes gaan oor Die Afrikaanse Pinkster familie en oek ander karasmatiese bedienings. Waar ons ek in die lewens van hierdie groep mense. Asook hulle "lifestyle" . Ons kyk n bietjie wat die bybel se van pinkster . Ons sal oek daaglikse afrikaanse woord gee aan die kykers van alle christelike groepe en organisies. Hierdie Kanaal is oek aanvoer om die Evangelie van Christus aan die Afrikaanse mensdom te versprei in en buite Suid Afrika.
Pinkster Tunes is a divisie van " PINKSTER MET PASSIE " . Eduaan Johnson ( Leviet Ed ) is die Stigter van hierdie kanaal en kommit homself tot diens vir die evangelie . So ons hoop julle geniet hierdie eksklusiewe program baie en mag dit n seen vir u and familie wees.
#pinkster
#gesprek
#bemoediging
#daagliksewoord
#talkshow
#afrikaans
#evangelie