'n Pragtige dag | Afrikaanse kinderboek
Lusia Lees - Afrikaanse Kinderboeke
0:00 / 0:00
'n Pragtige dag | Afrikaanse kinderboek
427 просмотров · 2 нед. назад
Lusia Lees - Afrikaanse Kinderboeke
110 подписчиков
427 просмотров · 2 нед. назад
Kom geniet 'n daggie uit saam met Nicholas en Jacob.
📚 Vir meer Afrikaanse stories, sluit hier aan:
/ @lusialees
📱 Volg ons gerus op Facebook:
/ lusialees
Ondersteun asseblief vir Book Dash:
https://bookdash.org/
✍️ Geskryf deur: Elna Bregin
🎨 Illustrasies deur: Lindy Pelzl
🖌️ Ontwerp deur: Raeesah Vawda
🌍 Vertaal deur: Elna van der Merwe
🦉 Dankie dat julle saam met Lusia Lees lees en luister. My droom is om Afrikaanse kinders, veral Afrikaanse kinders in die buiteland, die geleentheid te gee om stories in hul moedertaal te geniet en 'n liefde vir lees te ontwikkel.
☕ Ondersteun Lusia Lees:
buymeacoffee.com/LusiaLees
#lusialees #afrikaansekinderstories #BookDash #Voorlees #afrikaans #Kinderboeke #LeesSaam #storytime #liefde #kinderstories #afrikaansekindersindiebuiteland #StorieTydIsMammaTyd