Перейти к содержимому

RENTMEESTERSKAP ROMAN Die Soet en Suur van Familieondernemings

Andre Diederichs

0:00 / 0:00

RENTMEESTERSKAP ROMAN Die Soet en Suur van Familieondernemings

182 просмотра · 2 нед. назад
Andre Diederichs
85 подписчиков
182 просмотра · 2 нед. назад
RENTMEESTERSKAP: Die Soet en Suur van Familieondernemings…| André Diederichs Boekbekendstelling Hoe neem ’n mens ’n moeilike sakebesluit sonder om die mense vir wie jy lief is, te verloor? Hoe word ’n familieonderneming van een geslag na die volgende oorgedra sonder dat die onderneming – of die familie – uitmekaar val? Dit is die vrae waarmee duisende familieondernemings wêreldwyd worstel, en dit is die hart van Rentmeesterskap. Dit is nie ’n handboek vol teorieë nie, maar ’n roman. Deur humor, liefde, vergifnis, verlies, reiservarings, geloof en diep menslike verhoudings word tydlose beginsels van rentmeesterskap op ’n natuurlike en aangrypende wyse ontdek. Bestel die Roman aanlyn by Naledi by: https://naledi.co.za/product/rentmees... OF WhatsApp vir Tertia by Naledi by +27 (0)78 648 8616 om jou by te staan met bestellings. Rentmeesterskap is die derde boek in die reeks en volg op Voetspore wat ons nalaat (2024), en Nalatenskap (2022). Hoewel elke boek as ’n selfstandige verhaal gelees kan word, vorm die drie saam een verweefde reis om nie die storielyn te verloor nie. Skakels na vorige boeke en video’s: Boek: NALATENSKAP: https://naledi.co.za/product/nalatens... Video:    • Nalatenskap deur André Diederichs | Boekbe...   Boek: VOETSPORE WAT ONS NALAAT: https://naledi.co.za/product/voetspor... Video:    • VOETSPORE WAT ONS NALAAT...  | Boekbekends...   Snitlys (Playlist) van nog video’s:    • Andre Diederichs   Skakel na meer boeke deur André Diederichs : https://andrediederichs.co.za/books-d...