Sondagdiens 2 Augustus 2026 | Die kerk as, Sy bruid | André de Jager
Every Nation Kruislig
0:00 / 0:00
Sondagdiens 2 Augustus 2026 | Die kerk as, Sy bruid | André de Jager
469 просмотров · 2 мес. назад
Every Nation Kruislig
1,79 тыс. подписчиков
469 просмотров · 2 мес. назад
In hierdie Sondagdiens het André de Jager bedien oor die Kerk as Sy bruid. Hy het ons deur verskeie belangrike skrifgedeeltes geneem en gewys hoe God Sy kerk roep om as Sy bruid in heiligheid, toewyding en gereedheid te leef.
Die boodskap het elkeen van ons uitgedaag om eerlik en opreg voor die Here te wees oor die areas in ons lewens wat nog verandering nodig het. As die bruid van Christus word ons geroep om voortdurend nader aan Hom te groei en ons lewens in lyn met Sy Woord te bring.
00:00 - Intro
00:40 - André de Jager
01:19 - Christene en die Kerk
06:41 - Die bruid van God
25:00 - Daar is goed wat jy moet afgooi, om die bruid te wees
56:36 - Nagmalgeleentheid