Перейти к содержимому

Narsisme - ken jy so iemand?

Wie is ek?

0:00 / 0:00

Narsisme - ken jy so iemand?

7 457 просмотров · 6 лет назад
Wie is ek?
1,11 тыс. подписчиков
7 457 просмотров · 6 лет назад
Narsisme Wie is ek? - LIVE se se gesprek oor hierdie gewilde onderwerp. Ons fokus op WAT dit is, hoe om die tekens vroeg raak te sien en wat jou te doen staan indien jy jouself in 'n verhouding bevind met 'n narsis. Kom gesels saam weeksdae 10:00 LIVE:   / wieiseksa   Aanbieder: Lise Swart Sielkundige: Louis Awerbuck Lees meer oor Louis: https://sa.wieisek.co.za/ Lees meer oor Lise: https://www.wieisek.co.za/index.php/w... Vir navrae: www.wieisek.co.za Wie is ek? in samewerking met Schickerling Awerbuck Inc. Address: 15 Dennerand Street, Dalsig, Stellenbosch, 7600 Tel: 078 049 2677 Website: www.wieisek.co.za Email: info@wieisek.co.za Podcast: www.rsg.co.za Facebook: www.facebook.com/wieiseksa Soek jy 'n sielkundige in jou area? https://directory.wieisek.co.za/