Перейти к содержимому

U is hier - Kruiski

Kruispad247TV

0:00 / 0:00

U is hier - Kruiski

339 просмотров · 3 недели назад
Kruispad247TV
4,55 тыс. подписчиков
339 просмотров · 3 недели назад
Kyk gerus Gerjo Ben se preek wat Sondag 6uur beskikbaar sal wees. Leef vertroue – Wysheid vir elke dag Jakobus 1:1–4 Hoekom laat God toe dat sy kinders swaarkry? En hoe kan Jakobus sê dat ons dit as vreugde moet beskou wanneer die lewe uitmekaar val? Hierdie Sondag begin ons met ons nuwe reeks uit Jakobus: Leef! Ons kyk na hoe ’n Geesvervulde mens prakties leef – nie net op Sondae nie, maar elke dag van die week. In die eerste boodskap ontdek ons dat God nie altyd die storm wegneem nie, maar dat Hy dit gebruik om ons geloof sterker te maak. Hy vorm ons karakter, leer ons om te volhard en gee ons wysheid om anders na beproewings te kyk. 🌳God is nog nie klaar met jou nie. Die seisoen waarin jy nou is, kan dalk juis die een wees waarin Hy jou geloof se wortels die diepste laat groei.    • Leef vertroue – Geloof wat staande bly   Gerjo Ben Kruispad247TV