Перейти к содержимому

Leef soos God wil, nie soos jou omstandighede nie

Kruispad247TV

0:00 / 0:00

Leef soos God wil, nie soos jou omstandighede nie

1 228 просмотров · 10 дней назад
Kruispad247TV
4,55 тыс. подписчиков
1 228 просмотров · 10 дней назад
Jakobus 1:9-18 Jakobus leer ons om ander vrae te vra. Nie: “Hoekom gebeur dit met my?” nie, maar: “Here, hoe wil U hê moet ek hierin leef?” Ontdek hoe die Heilige Gees jou help om jou identiteit in God te vind, deur beproewings te volhard, verantwoordelikheid vir jou sonde te neem en vas te hou aan God se onveranderlike goedheid. Vader van die lig – Kruiski:    • Vader van die lig - Kruiski   Gerjo Ben Kruispad247TV