Dankie Ma & Pa
DJ Hoenderboom
0:00 / 0:00
Dankie Ma & Pa
12 просмотров · 4 дн. назад
DJ Hoenderboom
10 подписчиков
12 просмотров · 4 дн. назад
23 October 2026
Hierdie song is aan ons Ouers.
Uit my eie pen.
My eie woorde uit my hart.
Dit vertel die storie van ons ouers van begin tot einde.
Dankie vir jul ondersteuning, jul weisheid en liefde. Dankie wat jul ons geleer het ons groot gemaak met liefde en met Jesus aan ons sy.
Dankie MA en Pa
Jul Kinders
Madelaine, Johan, Yolandi en Mare.
Ons bly Lief Vir julle.
DJ Hoenderboom
Johan Mostert