Перейти к содержимому

Moenie opgee nie - Sondag Oggend Diens 04.10.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

Lig en Lewe Sentrum Springs

0:00 / 0:00

Moenie opgee nie - Sondag Oggend Diens 04.10.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

2 просмотра · 5 дн. назад
Lig en Lewe Sentrum Springs
22 подписчика
2 просмотра · 5 дн. назад
Moenie opgee nie - Sondag Oggend Diens 04.10.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs Sondag Oggend Diens 27.09.2026 Skriflesing: EXODUS 2:1-10 JOB 1:1,2 HEBREËRS 13:5,6 As u graag die boodskappe wil ontvang (in audio formaat), sluit gerus by ons WhatsApp of Telegram groep aan (of by al twee). Die groepe is gestig om ALLEENLIK die boodskappe te deel, daar is geen gesprekke of prentjies wat gestuur word nie & net die admins kan plaas. As u ń spesifieke boodskap verlang of ń vraag het, kontak die admins asb direk. Klik net op die link & u word automaties by die groep aan gesluit; Whatsapp Kanaal: https://whatsapp.com/channel/0029VbB5... Telegram: https://t.me/joinchat/RWFxTLg1sSC-tqug WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/FVEZZ8oqeM7... Die boodskappe word gratis uit gegee, so ons vra dat u dit gratis moet uit deel - ter opbouing, stigting & verheerliking van Jesus se koningkryk. Die boodskap mag nie verkoop of verruil word vir winste nie. Liefde & groete in Jesus Naam