Перейти к содержимому

Heinz Winkler oor “vet pastore” – wat sê die Bybel regtig?

Deur Die Woord

0:00 / 0:00

Heinz Winkler oor “vet pastore” – wat sê die Bybel regtig?

15 031 просмотр · 5 месяцев назад
Deur Die Woord
12,1 тыс. подписчиков
15 031 просмотр · 5 месяцев назад
Heinz het intussen verskoning gevra — maar die kern van hierdie video staan steeds. In hierdie video reageer ek op ’n onlangse podcast van Heinz Winkler oor “vet pastore”. Ons kyk na hulle teologiese standpunte, raak ook aan New Age invloede en sommige van sy vorige gaste. Is dit Bybels of nie? Ek is hier om te help en alles aan die Skrif te toets