LEBOMBO OVERLAND ECO TRAIL DAG 3
Steve De Villiers
0:00 / 0:00
LEBOMBO OVERLAND ECO TRAIL DAG 3
5 203 просмотра · 4 года назад
Steve De Villiers
2,64 тыс. подписчиков
5 203 просмотра · 4 года назад
LEBOMBO OVERLAND ECO TRAIL, vandag is die moeilikste dag van die Eco Trail.Dit is baie klipperig en ons het ook n paar uitdagings. Ons leer van die longvis wat in 'n droë pan bly. Ons slaap die aand in ń mooi kamp met die naam van Shilowa
Musiek deur epidemicsound.com https://www.epidemicsound.com