Перейти к содержимому

GEDENKDIENS VAN ANNIE ACKERMAN

AGS Meyerton

0:00 / 0:00

GEDENKDIENS VAN ANNIE ACKERMAN

466 просмотров · Трансляция закончилась 8 дней назад
AGS Meyerton
484 подписчика
466 просмотров · Трансляция закончилась 8 дней назад
Psa 23:1 ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. Psa 23:2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. Psa 23:3 Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. Psa 23:4 Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. Psa 23:5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. Psa 23:6 Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.