Die Lewe Sonder God Se Anker | Psalm 1:4-6 VOLG Bybelstudie
Nader In Eenvoud
0:00 / 0:00
Die Lewe Sonder God Se Anker | Psalm 1:4-6 VOLG Bybelstudie
208 просмотров · 3 месяца назад
Nader In Eenvoud
2,34 тыс. подписчиков
208 просмотров · 3 месяца назад
In hierdie VOLG Bybelstudie kyk ons saam na Psalm 1:4-6 en die belangrike lesse wat ons uit die pad van die goddelose kan leer. Psalm 1 wys vir ons dat daar twee paaie in die lewe is: God se pad en die wêreld se pad. Elke dag kies ons watter pad ons gaan stap.
In hierdie video gesels ons oor:
Waarom ’n lewe sonder God onstabiel raak
Die gevolge van ons keuses
Hoe betrokke God by Sy kinders se lewens is
Hoe ons hierdie waarhede prakties kan uitleef
Lees die volledige artikel oor Psalm 1:4-6 hier: https://nie.co.za/2026/04/27/lesse-ui...
Kyk ook na Jesus, Die Bybel, En Jy in ons aanlyn-winkel: https://www.bybel-en-gebed.co.za/prod...
.....................................................
Sosiale Media
NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za
SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/
FACEBOOK GROEP - / bybeltyd
ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/
.....................................................
Kontakbesonderhede
Stuur vir my 'n e-pos na ris@tjie.co.za
.....................................................
Meer oor hierdie kanaal
Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.