VAT VYF, REHOBOTH! Rehoboth is gisteraand amptelik as een van die finaliste in kykNET se
NTV Afrikaans
0:00 / 0:00
VAT VYF, REHOBOTH! Rehoboth is gisteraand amptelik as een van die finaliste in kykNET se
575 просмотров · 1 г. назад
NTV Afrikaans
160 подписчиков
575 просмотров · 1 г. назад
VAT VYF, REHOBOTH!
Rehoboth is gisteraand amptelik as een van die finaliste in kykNET se #KwêlaDorpVanDieJaar vir 2025 aangewys!
Baie geluk, ons is trots op julle, Rehoboth!
Nou moet Namibiërs hul gewig agter die dorp ingooi en STEM: Stemlyne is oop tot Vrydag 18 Julie om 12:00. SMS "Rehoboth" na 33157 teen N$1,50 per stem (maksimum 30 stemme per nommer). Die wenner word op 3 Augustus op Kwêla aangekondig.
Video: kykNET
All about Rehoboth Rehoboth Gemeenskaps Forum REHOBOTH COMMUNITY FORUM Rehoboth Nuus (dis vir ons almal) Rehoboth Town Council
#Uitspeel
#UitspeelYT