Ek is nie bang nie!
Fynbos Kerk
0:00 / 0:00
Ek is nie bang nie!
73 просмотра · 11 дн. назад
Fynbos Kerk
82 подписчика
73 просмотра · 11 дн. назад
Dawid ken vrees en hierdie vrees is nie om te bang te wees vir die donker nie. Dis `n tipe vrees wat jou opeet van binne af en alles uit jou uitsuig. Ons is ook nie immuun teen dit nie. Psalm 27:1-14 leer ons dat die geheim om dit te oorwin is om dalk net weer stil te raak by God. Wat jy in God het is meer as wat al die vrees kan saam sit.