Перейти к содержимому

Baie skaapvleis op Bloemfontein, net die bestes - Lambchamps Bloemfontein 2026

Boermedia

0:00 / 0:00

Baie skaapvleis op Bloemfontein, net die bestes - Lambchamps Bloemfontein 2026

480 просмотров · 3 недели назад
Boermedia
29,8 тыс. подписчиков
480 просмотров · 3 недели назад
Agter elke lam is daar 'n BOER! 60 spitte, topvermaak en heerlike lamsvleis, tot die Skaapkop-eetkompetisie, Pick n Pay Spin & Win, die Lamb Champs-veiling en natuurlik die groot Springbokke vs All Blacks toets op die groot-skerm, daar is die hele dag iets om te beleef. Kyk gerus na die dagprogram hieronder en beplan jou perfekte Lamb Champs-dag. Waarna sien jy die meeste uit? ONDERSTEUN ONS KANAAL ## Word 'n lid van hierdie kanaal en dra by tot ons sukses:    / @boermedia   Boermedia - Stap skaamteloos saam met ons op sosiale media! Let ook daarop dat jy in ons programme en uitsendings kan adverteer. Lees meer op ons webwerf: www.boermedia.co.za of Kontak ons op 064 400 4488 via whatsapp.