Перейти к содержимому

VAALHOED SE BAAS - CONNIE DU TOIT EN DIE "BOEREMUSIEK OP WIELE" ORKES

Hannes Schoeman

0:00 / 0:00

VAALHOED SE BAAS - CONNIE DU TOIT EN DIE "BOEREMUSIEK OP WIELE" ORKES

20 599 просмотров · 10 месяцев назад
Hannes Schoeman
4,6 тыс. подписчиков
20 599 просмотров · 10 месяцев назад
"Boeremusiek op wiele" is `n groep Pensioenarisse wat saam toer met hulle karavane. Moet nou asb nie vir ons kinders en kleinkinders hierdie video wys nie, want hulle dink as ons saam toer dat ons 7:00 in die aand al in die bed is....haha. Hier speel Connie du Toit en die "Boeremusiek op wiele orkes" vir ons Vaalhoed se baas tydens ons besoek aan VanRhynsdorp (2025). Die lewe is `n lied saam met sulke lekker vriende. Geniet!