GESKEP OM GOD SE BEELD TE DRA
Natasha du Plessis
0:00 / 0:00
GESKEP OM GOD SE BEELD TE DRA
83 просмотра · 4 недели назад
Natasha du Plessis
791 подписчик
83 просмотра · 4 недели назад
Genesis 1:27
GESKEP OM GOD SE BEELD TE DRA | Waarde wat niemand van jou kan wegneem nie.
Die wêreld probeer ons dikwels oortuig dat ons ons waarde moet verdien—deur hoe ons lyk, wat ons bereik of wat ander mense van ons dink.
Maar God sê: Jy is geskep na Sy beeld.
Jou waarde begin nie by wat jy doen nie.
Jou waarde begin by Wie jou gemaak het.
As jy vandag voel jy is nie genoeg nie, onsigbaar is of wonder of jou lewe saak maak, mag hierdie boodskap jou herinner: God sien jou. God ken jou.
God het jou lief.
Mag jy jouself vandag deur God se oë sien.
Genesis 1:27
#Christian #Christelik #Boodskapvirdiedag #JouWaarde