Etlike nekoperasies, skade aan spinale koord ná gereelde aanranding: ‘God verlaat my nooit’
LiG: God se krag in my krisis
0:00 / 0:00
Etlike nekoperasies, skade aan spinale koord ná gereelde aanranding: ‘God verlaat my nooit’
3 437 просмотров · 1 год назад
LiG: God se krag in my krisis
5,39 тыс. подписчиков
3 437 просмотров · 1 год назад
Jainni Wille moes etlike nekoperasies ondergaan nadat haar man haar mishandel het. In een van die traumatiese episodes het haar man haar teen ’n muur vas geslinger. Later is daar tydens een van die nekoperasies ongelukkig skade aan haar spinale koord aangerig en sukkel sy vandag om te loop - boonop moes sy ophou werk. Maar, sy getuig dat God haar nog nooit verlaat het nie.